Available courses in (C) Boordlope

Courses

C1. Herfsnoei & Jongboom Manipulasie Boordloop

Course Code:

C1a

Student Level:

D, E, F, G

Price per student:

R802 p p

Description:

Besoek appel en peerboorde vir herfsnoei en jongboom manipulasie.

Mag nie binne 2 weke voor die datum gekanselleer word nie.

C2. Vrugte Produksiebestuur Velddag

Course Code:

C2a

Student Level:

F & G & H

Price per student:

R829 p p

Description:

Besoek boorde om opleistelsels, groeiwyses van kultivars, boomvorming en manipulasie-tegnieke, die effek van plantdigtheid, onderstamme, snoeitegnieke, entwerk en ander verbouings-tegnieke te besigtig.

Hierdie kursus is gemik op bestuurders, assistente en senior voormanne.

Studente moet asseblief 'n pen en notaboek saambring.

Mag nie binne 2 weke voor die datum gekanselleer word nie.

C3. Vrugte Voormanne Velddag

Course Code:

C3a

Student Level:

B & D & E

Price per student:

R766 p p

Description:

Besoek boorde om opleistelsels, groeiwyses van kultivars, boomvorming en manipulasie-tegnieke, die effek van plantdigtheid, onderstamme, snoeitegnieke, entwerk en ander verbouings-tegnieke te besigtig.

Hierdie kursus is gemik op voormanne/ assistente/ toesighouers/ senior werkers.

Studente moet asseblief 'n pen en notaboek saambring.

Hierdie kursus mag nie binne 2 weke voor die datum gekanselleer word nie.

C4. Steenvrugte Velddag

Course Code:

C4a

Student Level:

E & F & G

Price per student:

R797 p p

Description:

Besoek pruim en nektarien boorde om groeiwyses, boomvorming, stelsels, vasmaak en manipulasie , snoei en ander verbouingstegnieke te hanteer.

Mag nie binne 2 weke voor die datum gekanselleer word nie.

C5. Groente Landloop

Course Code:

C5a

Student Level:

A & B & C

Price per student:

R660 p p

Description:

Hierdie kursus het die doel om studente buite na die werklikheid van ander plase te neem en prakties na goeie praktyke saam met ‘n kenner te kyk.