K1. Groente Monitors (Afr)
Die kursus gee agtergrond op monitering tegnieke, data rekordering, agtergrond oor peste en siektes. Identifikasie van plant siektes en peste is die hoof fokus van hierdie kursus.
Inhoud:
- Inleiding to groentemonitering
- Groentemonitering teorie
- Die belang van data rekordering en data rekordering stelsels
- Basiese insektekunde
- Basiese plantsiektekunde
- Identifikasie van:
- Insek plae en hul skade
- Plantsiektes en skade tekens
Persone wat die kursus bywoon leer die nodige vaardighede om te begin werk as groentemonitor. Hierdie kursus gee vir meer ervare monitors die geleentheid om hul vaardighede op te skerp.
Die persoon moet goeie geletterdheid hê. Die persoon moet 'n pen en sakrekenaar of selfoon met sakrekenaar toepassing saambring na die kursus.
Course Properties
Course Start Date | 2024-07-31 8:30 am |
Course End Date | 2024-07-31 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 20 |
Price | R1545 p.p. |
Student Level | B, C |
Duration | 1 dag |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (K) Groente |