J2.Pluk kursus met assessering

Om vrugte te pluk sonder om enige gehalte in te boet, bly almal se eerste prioriteit. Ons bied praktiese en kreatiewe opleidingsessies aan wat 'n groot bydrae kan lewer om hierdie doelwit te bereik. Gehalte word verseker deur die korrekte hantering van vrugte wat lei tot beter vergoeding vir almal.

 

Course Properties

Course Start Date 2021-12-03 8:30 am
Course End Date 2021-12-03 3:30 pm
Capacity 200
Available places 100
Price R1260 per groep + vervoer
Student Level A, B, C
Duration 2 x half dag sessies
Multiple classes yes
Details for classes Datums word deur plase bevestig.
Location To be comfirmed
Category (J) Vrugte

Please login to register for this course

Registrants List

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Morester Landgoed 60 2021-04-23
2 Dennekruin 19 2021-04-16
3 Loch Lynne Edms Bpk 4 2021-04-06
4 Uitsig Boerdery 15 2021-03-11
5 Donkerbos Landgoed 2 2021-01-15