J9. QC Boorde
DOEL: Die QC mense se metings en terugvoering aan spanne is ‘n kritiese aspek van kwaliteits-bestuur. Hierdie dag gaan hulle agtergrond gee oor wat druk-en suiker metings is; hoe dit geneem word, hoe n monster gestrek word en waarom; wat standaarde is en waarvandaan dit kom en die verstaan van kleurkaarte. Die boord en pakhuis QC mense sal ‘n deel van die dag saam wees en ‘n deel apart hanteer word.
Course Properties
Course Start Date | 2025-09-30 8:30 am |
Course End Date | 2025-09-30 4:00 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 9 |
Price | R1045 p.p. |
Student Level | B |
Duration | 1 dag |
Details for classes | QC Boorde :Groente |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (J) Vrugte |
NUM | Farm / Organization | Registrants | Registration Date |
---|---|---|---|
1 | Lushof | 8 | 2025-04-16 |
2 | De Straadt | 3 | 2025-03-31 |