J8. Hoe werk plante

Die doel met die kursus is om die almal toe te rus met kennis oor hoe die plante funksioneer waarmee ons werk. Terselfdertyd kan ervaar word hoe plante reageer wanneer sekere aksies op hulle uitgevoer word en waarom sekere aksies op sekere tye gedoen moet word. Plante is soos mense hulle reageer wanneer sekere aksies gedoen word.

Inhoud

1. Basiese struktuur van die boom en die funksies van die onderskeie plantdele

2. Prosesse wat plaasvind binne die boom soos fotosintese, respirasie, transpirasie

3. Hoe vind bestuiwing plaas

4. Beweging van water in die plant

5. Begrippe van ent en okuleer

6. Redes vir wintersnoei, herfssnoei, somersnoei

7. Uitdunning van vrugte (redes, tyd)

8. Hoe word rypheidsmonsters geneem

Course Properties

Course Start Date 2025-05-30 8:30 am
Course End Date 2025-11-28 3:30 pm
Capacity 100
Available places 100
Price R4750 per groep+ vervoer
Student Level A,B,C
Duration 3 + Halwe dag
Category (J) Vrugte

Please login to register for this course

Registrants List

No registration records found