J4. Boordmonitors (Xhosa)

Kern en steenvrugte
Doel: Om boordmonitors die nodige vaardighede te gee om hulle taak te doen. Die kursus gee agtergrond op monitering tegnieke, data rekordering, agtergrond oor peste en siektes. Sterk klem word gelê op die identifikasie van pes insekte, skade en plant siekte tekens.

Inhoud / Modules
Die belang van data rekordering en data rekordering stelsels
Basiese insektekunde
Basiese plantsiektekunde
Identifikasie van:
- Insek plae van kernvrugte
- Plantsiektes van kernvrugte
- Insek plae van steenvrugte
- Plantsiektes van steenvrugte
- Voordelige insekte


Uitkomstes van die kursus:

Persone wat die kursus bywoon leer die nodige vaardighede om te begin werk as boordmonitor. Hierdie kursus gee vir meer ervare monitors die geleentheid om hul vaardighede op te skerp.


Vereistes
(bv. geletterdheid / matriek / ʼn vorige kursus) Geletterdheid.


Tydsduur
Een en ‘n half dae. Dag 1 – 09:00h – 15:00. Dag 2. 09:00 – 13:30


Wat moet student saambring na kursus?

Pen en sakrekenaar of selfoon met sakrekenaar toepassing

Course Properties

Course Start Date 2025-09-04 8:30 am
Course End Date 2025-09-05 3:30 pm
Capacity 20
Available places 18
Price R1896 pp
Student Level B
Duration 2 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 04 September Dag 2: 05 September
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (J) Vrugte

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registration Date
1 Sterkwater 2025-04-22
2 BRONAAR PLASE 2025-02-17