J9. QC Boorde

DOEL: Die QC mense se metings en terugvoering aan spanne is ‘n kritiese aspek van kwaliteits-bestuur.  Hierdie dag gaan hulle agtergrond gee oor wat druk-en suiker metings is; hoe dit geneem word, hoe n monster gestrek word en waarom; wat standaarde is en waarvandaan dit kom en die verstaan van kleurkaarte.  Die boord en pakhuis QC mense sal ‘n deel van die dag saam wees en ‘n deel apart hanteer word.

Course Properties

Course Start Date 2025-09-23 8:30 am
Course End Date 2025-09-23 4:00 pm
Capacity 20
Available places 0
Price R1045 p.p.
Student Level B
Duration 1 dag
Details for classes QC Boorde :Vrugte
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (J) Vrugte

Sorry, the course is now full and we could not accept more registration

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Nooitgedacht 1 2025-04-11
2 morceaux 1 2025-04-10
3 Kromfontein 6 2025-03-28
4 La Vouere 1 2025-02-24
5 Koelfontein 1 2025-02-12
6 Morester Landgoed 4 2025-02-10
7 Verdun Estates 5 2025-02-04
8 Koelfontein 1 2025-01-22