J1. Voedselhigiëne(afr)
Om werkers die basiese kennis te gee oor gesondheid en higiëniese aspekte wat hulle gedrag beïnvloed en moontlike risiko faktore vir die vrugte kan wees. Globalgap vereistes dien as riglyn.
Xhosa of Afrikaans word apart aangebied (nie gemeng).
Daar moet gespesifiseer word of dit vir plaas of pakhuis is asb.
Course Properties
Course Start Date | 2025-04-01 8:30 am |
Course End Date | 2025-06-01 3:30 pm |
Capacity | 30 |
Available places | 5 |
Price | R3592 per groep + vervoer |
Student Level | A, B, C |
Duration | 1 dag / 6 ure |
Location | De Straadt |
Category | (J) Vrugte |
Registrants List
NUM | Farm / Organization | Registrants | Registration Date |
---|---|---|---|
1 | Nooitgedacht | 24 | 2025-03-25 |
2 | MIDDELTUIN BOERDERY | 1 | 2025-02-04 |