J3. Pluk kursus sonder assessering (2025)

DOEL: So baie harde werk gaan verlore tydens pluktyd. Hierdie praktiese en kreatiewe opleiding is nog iets wat plase kan gebruik om te help om kneusings te verminder.

Om vrugte te pluk sonder om enige gehalte in te boet, bly almal se eerste prioriteit. Ons bied praktiese en kreatiewe opleidingsessies aan wat 'n groot bydrae kan lewer om hierdie doelwit te bereik. Gehalte word verseker deur die korrekte hantering van vrugte wat lei tot beter vergoeding vir almal.

Course Properties

Course Start Date 2024-11-30 8:30 am
Course End Date 2024-11-30 12:00 pm
Capacity 150
Available places 150
Price R1265 per groep + vervoer
Student Level A, B, C
Duration Half dag / 3 ure
Category (J) Vrugte

Please login to register for this course