(J) Taal en Kultuur

Om regtig Xhosa te leer praat, veral om sinne te bou, is baie moeilik en verg meer oefening as wat die gemiddelde werkende persoon tyd voor het. As ‘n kompromie en beginpunt word hierdie gespreksklasse aangebied. Hulle leer jou die basiese opdragte en sinnetjies wat jy waarskynlik in die boord gaan benodig. Dit is informeel. Die aanbieders is Afrikaanse landbouers wat in die praktyk ‘n basiese Xhosa geleer het. Die belangrikste is egter dat die student bereid moet wees om te gaan oefen op die Xhosa mense in sy omgewing.

Course Start Date 2022-05-03 8:30 am
Course End Date 2022-06-02 9:30 am
Capacity 20
Available places 20
Price R640.00 per persoon
Student Level A - G
Duration 6 x 1 uur
Multiple classes yes
Details for classes 03 Mei 09 Mei 17 Mei 24 Mei 30 Mei 2 Junie
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (J) Taal en Kultuur

The event was cancelled. We are not longer accepting registration