H8. Nanny kursus

Hierdie is ‘n uitstekende geleentheid vir ‘n huishulp of “nanny” om meer te leer oor basiese noodhulp en kinderoppasser verantwoordelikhede en om ‘n gelukkige en veilige huis te verseker. Die werkswinkel sal o.a. die volgende inhoud bevat:

  • Veiligheid vir kinders in en om die huis.
  • Wat is die risiko's en hoe om ongelukke te verhoed.
  • Basiese noodhulp vir kinders en baba's, wat K. P. R sal insluit.
  • Koors hantering, verstikking en watter tekens en simptome kan dui op siekte by ‘n kind.

Course Properties

Course Start Date 2022-09-10 8:30 am
Course End Date 2022-09-10 3:30 pm
Capacity 20
Available places 14
Price R730 pp
Student Level A - E
Duration 1 dag / 6 ure
Location KBOS
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (H) Noodhulp en Gesondheid

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 ROCKLANDS 2 2022-06-17
2 DE KEUR 2 2022-06-17
3 Waterdruppeltjies Bewaarskool 1 2022-04-12
4 Loch Lynne Edms Bpk 1 2022-04-08