(H) Bewaarskool

DOEL: Om juffrouens wat reeds die peuter program besit en gebruik, weer te verfris oor haar verantwoordelikhede en om hul weer opgewonde te maak oor hul belangrike taak as opvoeder in die skooltjie.

Geen program materiaal word uitgedeel, wel aanvullende notas.  Elkeen bring hul eie program saam.  Bespreking word gehou en ons fokus met hierdie opleiding op ontluikende wiskunde en lees.

Teorie

  • Navorsing van vroeë kinderontwikkeling op die kind se brein
  • Hoe om die wiskunde- en lees “brein” te ontwikkel en kinders lief te maak daarvoor. Genoegsame blootstelling en die manier waarop dit aangebied word is die heel belangrikste faktor van wiskunde en lees stimulering.

Prakties:

Maak ouderdom verwante apparaat vir wiskunde en lees aktiwiteite

Course Start Date 2021-06-29 8:30 am
Course End Date 2021-06-29 3:30 pm
Capacity 15
Available places 8
Price R640.00 per persoon
Student Level A
Duration 1 dag
Location Choose Life Centre
Category (H) Bewaarskool

Please login to register for this course

DOEL: Om juffrouens wat reeds die kleuter program besit en gebruik, weer te verfris oor haar verantwoordelikhede en om hul weer opgewonde te maak oor hul belangrike taak as opvoeder in die skooltjie.

Geen program materiaal word uitgedeel, wel aanvullende notas.  Elkeen bring hul eie program saam.  Bespreking word gehou en ons fokus met hierdie opleiding op ontluikende wiskunde en lees.

Teorie

  • Navorsing van Vroeë Kinderontwikkeling op die kind se brein
  • Hoe om die wiskunde- en lees “brein” te ontwikkel en kinders lief te maak daarvoor. Genoegsame blootstelling en die manier waarop dit aangebied word is die heel belangrikste faktor van wiskunde en lees stimulering.

Prakties:

  • Maak ouderdom verwante apparaat vir wiskunde en lees aktiwiteite
Course Start Date 2021-06-30 8:30 am
Course End Date 2021-06-30 3:30 pm
Capacity 15
Available places 5
Price R640.00 per persoon
Student Level A
Duration 1 dag
Location Choose Life Centre
Category (H) Bewaarskool

Please login to register for this course

DOEL: Om juffrouens wat reeds die baba program besit en gebruik, weer te verfris oor haar verantwoordelikhede en om hul weer opgewonde te maak oor hul belangrike taak as opvoeder in die skooltjie.

Geen program materiaal word uitgedeel, wel aanvullende notas.  Elkeen bring hul eie program saam.  Bespreking word gehou en opvoeders deel hul ervaring van program:  Waarmee sukkel jy?  Wat maak jou opgewonde?  Waarmee kan ons jou help?  Doen jy nog alles wat van jou verwag word?

Teorie & Prakties:

  • Behandel handleiding, evaluering, bylaag
  • Bespreek Baba verwante temas
  • Die gebruik van program hulpmiddels
  • Bied ‘n praktiese les aan vir personeel
  • Maak ouderdom verwante speelgoed
Course Start Date 2021-07-01 8:30 am
Course End Date 2021-07-01 3:30 pm
Capacity 15
Available places 6
Price R640.00 per persoon
Student Level A
Duration 1 dag
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (H) Bewaarskool

Please login to register for this course

DOEL: Dit is ‘n volledige kleuter leerprogram wat fokus op lewensvaardighede, visuele persepsie, taal ontwikkeling, kreatiewe spel en fyn- en groot motoriese vaardighede. Die omvattende handleiding het ‘n maklike, verstaanbare dag-tot-dag lesbeplanning met stories, rympies en liedjies wat aansluit by die 16 temas wat behandel word.  By die opleiding word daar gefokus op spesiale terreine soos: gesyferdheid, geletterdheid, dissipline, buite- en binne spel, maak van eie apparaat, musiek en vele meer interessante onderwerpe.  Die program is maklik verstaanbaar en uitvoerbaar vir enige juffrou.

Die volledige program bestaan uit:

  • 'n Handleiding vir die fasiliteerder
  • Loebie leesboekie met 16 stories
  • Werkboek vir kleuters
  • CD met kleuter liedjies
  • 25 x A3 tema plakkate
  • Weerkaart
  • Gelamineerde syfers, vorms en kleur plakkate
  • Ekstra klas apparaat
Course Start Date 2021-08-13 8:30 am
Course End Date 2021-08-17 3:30 pm
Capacity 15
Available places 13
Price R4240.00 per persoon
Student Level A
Duration 6 ure
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 5 Augustus Dag 2: 10 Augustus Dag 3: 13 Augustus Dag4 : 17 Augustus
Location ceres Vallei kerksaal
Category (H) Bewaarskool

Please login to register for this course

Hierdie reeks, "SLEUTELS VIR SLIMKOPPE" is ‘n Leerondersteuning program vir ouers en Nasorg personeel wat met kinders Gr.R – 3 werk.  Die program fokus op Wiskunde, Taal en Lees vaardighede.  Nasorg personeel kry ‘n mini kursus in onderwysvaardighede en wenke hoe om kinders met skoolwerk te help en ekstra hulpmiddels en apparaat word verskaf.

Die volledige program bestaan uit:

  • 'n Juffrougids, Leesgids, Juffrou flippie met ekstra aktiwiteite en leermateriaal
  • 4 Werkboeke met Wiskunde en Taal aktiwiteite. (Gr. R – 3)
  • 2 Alfabet boekies  (prente en sensories)
  • Syfers 1 – 10 gelamineer, gekleurde vorms – gelamineer
  • Wiskunde en taal flitskaarte vir elke graad
Course Start Date 2021-08-02 8:30 am
Course End Date 2021-08-03 3:30 pm
Capacity 15
Available places 8
Price R1980.00 per persoon
Student Level A
Duration 2 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 2 Augustus Dag 2: 3 Augustus
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (H) Bewaarskool

Please login to register for this course

DOEL: Hierdie reeks is om leerders van Gr. 4 – 7 verskillende leermetodes aan te leer.  Die brein se ontwikkeling en hoe om inlgting te stoor en herroep gaan in diepte behandel word.  Verskillende leermetodes gaan aan die Nasorg juffrou verduidelik word en prakties beoefen word in die klas.

Ons glo met hierdie waardevolle inligting gaan ons leer vir kinders lekker, makliker en interessant maak.

Die program bestaan uit:

  • 'n Juffrougids met temas van die brein en leermetodes
Course Start Date 2021-11-17 8:30 am
Course End Date 2021-11-18 3:30 pm
Capacity Unlimited
Price R770.00 per persoon
Student Level A
Duration 1 dag
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 17 November Dag 2: 18 November
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (H) Bewaarskool

Please login to register for this course

DOEL: ‘n Resepteboek is saamgestel in samewerking deur die Universiteit van Stellenbosch se dieëtkundige studente en Departement gesondheid .  Somer en winter spyskaarte, aankope, wenke en kos vir babas word bespreek asook veiligheid in die kombuis.  Opleiding word aangebied deur ‘n ‘n opleier van Leer & Leef en ‘n Gesondheidsinspekteur van die Munisipaliteit.  Kom kry nuwe resepte en laat jou kok soos ‘n spog kok kook!

Course Start Date 2021-11-16 8:30 am
Course End Date 2021-11-16 3:30 pm
Capacity 15
Available places 15
Price R890.00 per persoon
Student Level A: Juffrouens van hierdie spesifieke ouderdoms groep
Duration 1 dag
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (H) Bewaarskool

The event was cancelled. We are not longer accepting registration

DOEL: Met die ouerleiding fokus ons op leerders van Gr.R – 3 se Wiskunde, Taal en Leesvaardighede.  Hoe meer ons ‘n kind kan ondersteun op verskillende vlakke, metodes en ook op informele benaderings, gaan ons ‘n groot impak kan maak op kinders se vermoëns!  Herhaling bly koning! 

Hierdie reeks, "SLEUTELS VIR SLIMKOPPE" is ‘n Leerondersteuning program vir ouers en Nasorg personeel wat met kinders Gr.R – 3 werk.  Dit is uitgewerk deur ‘n paneel deskundiges.  

Die 'n Juffrougids en Leesgids met 41 stories word uitgedeel saam met hope wenke.

Course Start Date 2021-09-30 8:30 am
Course End Date 2021-09-30
Capacity Unlimited
Price R540.00b pp
Student Level A
Duration 1 dag
Details for classes Datum sal bevestig word.
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (H) Bewaarskool

Please login to register for this course