H1. Bewaarskool Juffrou (Groei in my rol as juffrou)

CRECHE JUFFROU: GROEI IN MY ROL AS JUFFROU

Mense wat passievol is oor die opvoedkunde van kinders, is altyd opgewonde om iets nuut te leer.  Met die kursus raak ons temas aan wat belangrik is in die klas vir Voorskoolse kinders.  Hoe om ‘n les aan te bied op elke kind se vlak en hoekom dit belangrik is om speel-speel benadering te hê met jong kinders met ‘n groeiende-sponsie-brein. 

Course Properties

Course Start Date 2025-06-20 8:30 am
Course End Date 2025-06-20 3:30 pm
Capacity 20
Available places 9
Price R786.00 pp
Student Level Juffrouens van alle ouderdoms groepe
Duration 1 dag
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (H) Bewaarskole

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Welgemeen Boerdery 4 2025-05-27
2 Waboomsberg Boerdery 2 2025-04-10
3 Nooitgedacht 1 2025-03-25
4 Nuutbegin 1 2025-02-12
5 Morester Landgoed 1 2025-02-10
6 coshla 1 2025-01-13
7 Graaff Fruit- Rietfontein 1 2025-01-08