H2. Baba Program

DOEL : Dit is 'n volledige stimuleringsprogram waarin elke faset van 'n baba ontwikkel en stimuleer word.

Die bylaag in die handleiding bestaan uit belangrike onderwerpe soos Kindersiektes, Baba massering, Koors, Brein ontwikkeling en stimulasie, FAS ens. en is saamgestel met hulp van 'n arbeidsterapeut. Die hulpbronne bevat onder meer: Ontwikkelingsmylpale, Rooi vlag assessering, Flitskaarte, Speelgoed om self te maak, ens.

Die volledige program bestaan uit:

  • 'n Handleiding vir die fasiliteerder
  • Loebie leesboekie met 12 stories
  • Omslaan kalender met 12 rympies
  • CD met baba liedjies en instrumentele musiek
  • 48 Gekleurde, gelamineerde flitskaarte

Die program is saamgestel sodat babas optimaal kan ontwikkel deur stimulasie met gepaste aktiwiteite en oefeninge vir elke fase.

Course Properties

Course Start Date 2024-05-22 8:30 am
Course End Date 2024-05-24 3:00 pm
Capacity 20
Available places 12
Price R4056.00 per persoon
Student Level A
Duration 3 dae
Multiple classes yes
Details for classes Dag 1; 22 Mei Dag 2 23 Mei Dag 3 24 Mei
Location Ceres Museum
Category (H) Bewaarskole

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 ZZ2 Loch Lynne - Bokveldskloof Farm 1 2024-05-17
2 Graaff Fruit - Rietfontein 1 2024-04-19
3 Boplaas 1743 Landgoed 1 2024-02-29
4 Oastfarm 1 2024-02-27
5 Paardekloof 1 2024-02-09
6 De Kock Boerdery 2 2024-01-23
7 Coshla 1 2024-01-22