G2. Rekenaargeletterdheid: Word en Excel
DOEL: Wie moet hierdie kursus bywoon?
Rekenaarvaardigheid word toenemend belangriker in die werksektor.
- Hierdie kursus bemagtig die werknemer eerstens om van meer waarde vir hul werknemers te wees m.b.t. basiese tikvaardigheid & tikverwante reëls, woordverwerking en sigblad (Spreadsheet) kennis en begrippe.
- Leer slegs Windows vaardighede m.b.t. sagteware soos Word en Excel, om laasgenoemde te verbeter/verander. Dit sluit nie die inhoud van Rekenaars vir beginners in nie, slegs Windows vaardighede wat verband hou met Word en Excel.
- Tweedens sal werknemers die basiese (intree kennis) van Excel en Word leer. Belangrik om te weet dit sluit NIE die hele Excel/Word Vlak 1 inhoud in nie, maar is ‘n intree kursus tot Vlak 1, om meer vertroue te kweek vir Excel Vlak 1 en wiskundige vaardighede.
- Doel van hierdie kursus is om meer vertroue te skep vir gebruik van sagteware en hul funksies en dien as voorbereiding tot Excel/Word Vlak 1.
Course Properties
Course Start Date | 2022-06-20 8:30 am |
Course End Date | 2022-06-24 3:30 pm |
Capacity | 15 |
Available places | 15 |
Price | R4258.00 pp |
Student Level | A, B, C, D, E |
Duration | 6 hours |
Multiple classes | yes |
Details for classes | Dag 1: 20 Junie Dag 2: 21 Junie Dag 3: 22 Junie Dag 4: 23 Junie Dag 5 : 24 Junie |
Location | Ceres |
Location | Ceres |
Category | (G) Rekenaars |