G2. Rekenaargeletterdheid: Word en Excel

DOEL: Wie moet hierdie kursus bywoon?

Rekenaarvaardigheid word toenemend belangriker in die werksektor. 

  • Hierdie kursus bemagtig die werknemer eerstens om van meer waarde vir hul werknemers te wees m.b.t. basiese tikvaardigheid & tikverwante reëls, woordverwerking en sigblad (Spreadsheet) kennis en begrippe.
  • Leer slegs Windows vaardighede m.b.t. sagteware soos Word en Excel, om laasgenoemde te verbeter/verander. Dit sluit nie die inhoud van Rekenaars vir beginners in nie, slegs Windows vaardighede wat verband hou met Word en Excel.
  • Tweedens sal werknemers die basiese (intree kennis) van Excel en Word leer. Belangrik om te weet dit sluit NIE die hele Excel/Word Vlak 1 inhoud in nie, maar is ‘n intree kursus tot Vlak 1, om meer vertroue te kweek vir Excel Vlak 1 en wiskundige vaardighede.
  • Doel van hierdie kursus is om meer vertroue te skep vir gebruik van sagteware en hul funksies en dien as voorbereiding tot Excel/Word Vlak 1.

Course Properties

Course Start Date 2022-06-06 8:30 am
Course End Date 2022-06-10 3:30 pm
Capacity 15
Available places 8
Price R4258.00 pp
Student Level A, B, C, D, E
Duration 6 hours
Multiple classes yes
Details for classes Dag 1: 6 Junie Dag 2: 7 Junie Dag 3: 8 Junie Dag 4: 9 Junie Dag 5 : 10 Junie
Location KBOS
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (G) Rekenaars

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 rocklands 1 2022-06-03
2 Loch Lynne Edms Bpk 2 2022-04-08
3 Arborlane Estates - Weltevrede 2 2022-01-17
4 De Keur - Rocklands 2 2022-01-11