G5. Excel: vlak 1 tot 3 e-leer

 

DOEL: Gedurende hierdie kursus gaan studente leer hoe om werkblaaie (spread sheets) effektief te gebruik en te bestuur.  Onderwerpe wat gedek word is o.a. hoe om verskillende werkblaaie by mekaar te laat inskakel, hoe om data vir grafieke te onttrek asook die meer gevorderde opsies van hoe om werkblaaie saam te stel.  

 

Leerders wat vir hierdie kursus wil registreer moet reeds vertroud wees met die basiese konsepte wat in die beginners kursus gedek is, hulle moet reeds ‘n basiese werkblad kan opstel, weet hoe om basiese formules saam te stel, asook vertroud wees met funkies soos Average / Autosum / Max ens.

 

VEREISTES: Studente moet ondervinding van Excel hê + bring jou eie rekenaar saam.

 

 

 

Course Properties

Course Start Date 2022-10-03 8:30 am
Course End Date 2022-10-31 3:30 pm
Capacity 20
Available places 17
Price R2920.00 pp
Student Level A, B, C, D, E
Duration 6 hours
Multiple classes yes
Details for classes Hierdie kursus is ten volle aanlyn Kursus begin 3 Okt tot 31 Okt
Location aanlyn
Category (G) Rekenaars

Please login to register for this course

Registrants List

NUM Farm / Organization Registration Date
1 Loch Lynne Edms Bpk 2022-04-08
2 Rosenhof Nursery (Pty) Ltd 2022-02-28
3 Sneeuwkop 2022-02-17