F6. Teams Opleiding
Hierdie kursus is amper verpligtend vir mense wat aanlyn vergaderings wil bywoon/reël; asook vir mense wat verkieslik e-leer kursusse (in ‘n groep of as individu) wil bywoon/reël. Teams kan mense van enige plek in die wêreld in een sitting, sonder moeite saambring vir vergaderings, geselsies of leersame kursusse. Dokumente en skerms kan met mekaar gedeel word vir samesprekings, witbord fasiliteite vir sittings is aanlyn beskikbaar en dit vergemaklik kommunikasie met personeel en/of enige ander party ongelooflik baie. Dokumente en geskiedenis van vorige Teams vergaderings/opleiding is maklik om weer te kry vir toekomstige gebruik/verwysings, teenwoordigheidsregisters word aanlyn gestoor. Enige inligting kan vanaf Teams bereik of gedeel word. Leer ook om jou eie “dagboek” op Teams te stoor en stel “reminders” vir enige iets wat jy moet bywoon of doen. Dit is maar net ‘n druppel in die emmer, aangesien Teams daagliks nog nuwe en ongelooflike funksies bied!
Uitstekend vir kantoor- en persoonlike gebruik.
Modules sluit die volgende in:
• Team Owners (how it works)
• Roles Defined
• Requesting a New Team
• Team Management (Pictures, privacy, names etc.)
• Member Permissions
• Initial Setup
• Signing Into Microsoft Teams
• Browser/Desktop instructions
• Profile and Settings
• Notification Settings
• Changing your Status
• Working with Teams
• Team Interface
• Managing a Team
• Working with Channels (Creating, Showing, Notifications, Deleting, Restoring etc.)
• Using different Tabs in Teams
• Downloading Files
• Creating New Folders in Teams
• Uploading Files
• Creating, moving, copying, and renaming Files
• Creating, Sharing, Reacting to Posts
• Working with mentions as a team, individual, or channel
• Working with Chats (Groups and individuals)
• Chat notifications
• Working with meetings (Scheduling, Inviting, Joining, Invite people, System Audio, Record Meetings etc.)
• Screen Sharing
• Making Calls using Teams
Vereistes: Geen, maar basiese Windows kennis sal help om met 2 skerms/”split screens” te werk waar nodig.
Bring asb. afskrif van ID dokument en pen/potlood saam.
Course Properties
Course Start Date | 2024-08-27 8:30 am |
Course End Date | 2024-08-27 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 18 |
Price | R624 p.p. |
Student Level | D, E |
Duration | 1 dag |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (F) Rekenaars |
NUM | Farm / Organization | Registrants | Registration Date |
---|---|---|---|
1 | Donkerbos | 2 | 2024-04-03 |