(F) Leiers en kommunikasie stelsels
Doel: Benewens standaard inligting oor vergaderings en ampsdraes dien hierdie plaas gesentreerde sessies ook as ’n spanbou. Dit help die komitee om heeltemal anders na hul komitee te kyk. Waar dit dikwels ‘n “vra die baas”/klagtesessie of ‘n “Siza -tevrede-hou” projek is, raak die span nou opgewonde om saam te werk. Dit breek ook die ys met die plaas se spanleiers, bestuur en versterk spanwerk met die GOB.
Course Start Date | 2022-08-31 8:00 am |
Course End Date | 2022-08-31 12:00 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 1 |
Price | R8960 per groep + vervoer |
Student Level | A,B,C,H |
Duration | 3 ure per sessie |
Multiple classes | yes |
Details for classes | Datums sal met plase vas gemaak word |
Location | To be confirmed |
Location | Op plaas |
Category | (F) Leiers en kommunikasie stelsels |
Die doel van hierdie program: Verfrissing van die oorspronklike 2-dag kursus vir Gesondheid- en Veiligheidsverteenwoordigers
Die kursus is gemik op lede van veiligheidskomitees en veiligheidsverteenwoordigers wat reeds die kursus gedoen het. Daar word klem gelê op die toepassing van die Gesondheid en Veiligheids Komitee se pligte.
Die volgende inhoud word in die opleiding hersien:
- Die rol van 'n Gesondheid- en Veiligheidsverteenwoordiger
- Die Gesondheid- en Veiligheidskomitee
- Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid
- Gesondheid- en Veiligheidsoudits
- Ongeluksondersoek
- Konsultasie
Studente moet asseblief hulle handleidings wat hulle by die oorspronklike kursus ontvang het, saambring.
Aktiwiteite word in die klas voltooi.
Course Start Date | 2022-08-10 8:30 am |
Course End Date | 2022-08-10 3:30 pm |
Capacity | 25 |
Available places | 6 |
Price | R1160.00 pp |
Student Level | A,B,C |
Duration | 6 hours |
Multiple classes | yes |
Location | KBOS |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (F) Leiers en kommunikasie stelsels |
Die doel van hierdie program: Verfrissing van die oorspronklike 2-dag kursus vir Gesondheid- en Veiligheidsverteenwoordigers
Die kursus is gemik op lede van veiligheidskomitees en veiligheidsverteenwoordigers wat reeds die kursus gedoen het. Daar word klem gelê op die toepassing van die Gesondheid en Veiligheids Komitee se pligte.
Die volgende inhoud word in die opleiding hersien:
- Die rol van 'n Gesondheid- en Veiligheidsverteenwoordiger
- Die Gesondheid- en Veiligheidskomitee
- Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid
- Gesondheid- en Veiligheidsoudits
- Ongeluksondersoek
- Konsultasie
Studente moet asseblief hulle handleidings wat hulle by die oorspronklike kursus ontvang het, saambring.
Aktiwiteite word in die klas voltooi.
Course Start Date | 2022-10-10 8:30 am |
Course End Date | 2022-10-10 3:30 pm |
Capacity | 21 |
Available places | -1 |
Price | R1160.00 pp |
Student Level | A,B,C |
Duration | 6 hours |
Multiple classes | yes |
Location | Ceres |
Location | Ceres |
Category | (F) Leiers en kommunikasie stelsels |
Die doel van hierdie program is om Gesondheids- en Veiligheidsverteenwoordigers in staat te stel om gesondheids- en veiligheidskomitees saam te stel en sisteme volgens wetgewing (Wet 85 van 1993) toe te pas.
Die kursus is gemik op lede van veiligheidskomitees en veiligheidsverteenwoordigers wat reeds die kursus gedoen het. Hersiening op rol en verantwoordelikhede, komitee saamstel, sisteme toepas in noodsituasies Hierdie kursus is ten volle aanlyn.
Course Start Date | 2022-06-06 8:30 am |
Course End Date | 2022-07-06 3:30 pm |
Capacity | 16 |
Available places | 0 |
Price | R250.00 pp |
Student Level | A,B,C |
Duration | 6 hours |
Multiple classes | yes |
Details for classes | 30 dae aanlyn |
Location | online |
Category | (F) Leiers en kommunikasie stelsels |
Die doel van hierdie program is om Gesondheids- en Veiligheidsverteenwoordigers in staat te stel om gesondheids- en veiligheidskomitees saam te stel en sisteme volgens wetgewing (Wet 85 van 1993) toe te pas.
Die kursus is gemik op lede van veiligheidskomitees en veiligheidsverteenwoordigers wat reeds die kursus gedoen het. Hersiening op rol en verantwoordelikhede, komitee saamstel, sisteme toepas in noodsituasies Hierdie kursus is ten volle aanlyn.
Course Start Date | 2022-08-01 8:30 am |
Course End Date | 2022-08-31 3:30 pm |
Capacity | 15 |
Available places | 14 |
Price | R250.00 pp |
Student Level | A,B,C |
Duration | 6 hours |
Multiple classes | yes |
Details for classes | 30 dae aanlyn |
Location | online |
Category | (F) Leiers en kommunikasie stelsels |
Die doel van hierdie program is om Gesondheids en Veiligheidsverteenwoordigers in staat te stel om ‘n Gesondheids en veiligheidskomitee saam te stel en sisteme volgens wetgewing toe te pas.
Vereistes:
- Effektiewe lees- en skryfvaardighede word aanbeveel.
- 'n Minimum van Graad 12 en 'n maksimum van 20 leerders per program word aanvaar.
- 'n Gesertifiseerde afskrif van die leerder se identiteitsdokument is 'n vereiste.
Course Start Date | 2022-06-06 8:30 am |
Course End Date | 2022-06-07 3:30 pm |
Capacity | 15 |
Available places | 0 |
Price | R2280.00 pp |
Student Level | A,B,C |
Duration | 6 hours |
Multiple classes | yes |
Location | KBOS |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (F) Leiers en kommunikasie stelsels |
Die doel van hierdie program is om Gesondheids en Veiligheidsverteenwoordigers in staat te stel om ‘n Gesondheids en veiligheidskomitee saam te stel en sisteme volgens wetgewing toe te pas.
Vereistes:
- Effektiewe lees- en skryfvaardighede word aanbeveel.
- 'n Minimum van Graad 12 en 'n maksimum van 20 leerders per program word aanvaar.
- 'n Gesertifiseerde afskrif van die leerder se identiteitsdokument is 'n vereiste.
Course Start Date | 2022-06-08 8:30 am |
Course End Date | 2022-06-09 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 1 |
Price | R2280.00 pp |
Student Level | A,B,C |
Duration | 6 hours |
Multiple classes | yes |
Location | Ceres |
Location | ceres Vallei kerksaal |
Category | (F) Leiers en kommunikasie stelsels |
Die doel van hierdie program is om Gesondheids en Veiligheidsverteenwoordigers in staat te stel om ‘n Gesondheids en veiligheidskomitee saam te stel en sisteme volgens wetgewing toe te pas.
Vereistes:
- Effektiewe lees- en skryfvaardighede word aanbeveel.
- 'n Minimum van Graad 12 en 'n maksimum van 20 leerders per program word aanvaar.
- 'n Gesertifiseerde afskrif van die leerder se identiteitsdokument is 'n vereiste.
Course Start Date | 2022-06-14 8:30 am |
Course End Date | 2022-06-15 3:30 pm |
Capacity | 15 |
Available places | 15 |

Course Start Date | 2022-06-22 8:30 am |
Course End Date | 2022-06-23 3:30 pm |
Capacity | 15 |
Available places | 2 |
Price | R2280.00 pp |
Student Level | A,B,C |
Duration | 6 hours |
Multiple classes | yes |
Location | KBOS |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (F) Leiers en kommunikasie stelsels |
Die doel van hierdie program is om Gesondheids en Veiligheidsverteenwoordigers in staat te stel om ‘n Gesondheids en veiligheidskomitee saam te stel en sisteme volgens wetgewing toe te pas.
Vereistes:
- Effektiewe lees- en skryfvaardighede word aanbeveel.
- 'n Minimum van Graad 12 en 'n maksimum van 20 leerders per program word aanvaar.
- 'n Gesertifiseerde afskrif van die leerder se identiteitsdokument is 'n vereiste.
Course Start Date | 2022-09-12 8:30 am |
Course End Date | 2022-09-13 3:30 pm |
Capacity | 15 |
Available places | 9 |
Price | R2280.00 pp |
Student Level | A,B,C |
Duration | 6 hours |
Multiple classes | yes |
Location | ceres |
Location | Ceres Museum |
Category | (F) Leiers en kommunikasie stelsels |
Die doel van hierdie program is om Gesondheids en Veiligheidsverteenwoordigers in staat te stel om ‘n Gesondheids en veiligheidskomitee saam te stel en sisteme volgens wetgewing toe te pas.
Vereistes:
- Effektiewe lees- en skryfvaardighede word aanbeveel.
- 'n Minimum van Graad 12 en 'n maksimum van 20 leerders per program word aanvaar.
- 'n Gesertifiseerde afskrif van die leerder se identiteitsdokument is 'n vereiste.
- Studente moet hul eie middagete saam neem
Course Start Date | 2022-09-14 8:30 am |
Course End Date | 2022-09-15 3:30 pm |
Capacity | 15 |
Available places | 7 |
Price | R2280.00 pp |
Student Level | A,B,C |
Duration | 6 hours |
Multiple classes | yes |
Location | KBOS |
Location | Donkerbos |
Category | (F) Leiers en kommunikasie stelsels |
Die doel van hierdie program is om Gesondheids en Veiligheidsverteenwoordigers in staat te stel om ‘n Gesondheids en veiligheidskomitee saam te stel en sisteme volgens wetgewing toe te pas.
Vereistes:
- Effektiewe lees- en skryfvaardighede word aanbeveel.
- 'n Minimum van Graad 12 en 'n maksimum van 20 leerders per program word aanvaar.
- 'n Gesertifiseerde afskrif van die leerder se identiteitsdokument is 'n vereiste.
Course Start Date | 2022-10-11 8:30 am |
Course End Date | 2022-10-12 3:30 pm |
Capacity | 15 |
Available places | 11 |
Price | R2280.00 pp |
Student Level | A,B,C |
Duration | 6 hours |
Multiple classes | yes |
Location | KBOS |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (F) Leiers en kommunikasie stelsels |
Doel: Wanneer iemand op ‘n kursus gestuur word, wil mens graag positiewe lewensverandering sien. Bright Star program begelei mense om verantwoordelikheid vir hulle eie lewens te neem deur die volgende vrae vir hulself uit te klaar:
Mod 1 (Self) - Wie is in beheer van my lewe, wat is my eie waardes, wat is MY lewensdoel, wat is my selfwaarde en wat is belangrikste goed in my lewe.
Mod 2 (Verhoudings) – Hoe verskil mense, hoe wil ek my emosies hanteer, hoe wil ek kommunikeer, hoe wil ek konflik hanteer en is ek myself?
Mod 3 (Leierskap) – Hoe wil EK ander beinvloed? Deur te beplan, ‘n rolmodel te wees, die span op te bou, ander te motiveer en ander te bemagtig.
Mod 1 voorvereiste vir Mod 2; Mod 2 voorvereiste vir Mod 3
Course Start Date | 2022-07-22 8:30 am |
Course End Date | 2022-07-22 4:00 pm |
Capacity | 30 |
Available places | 30 |
Price | R1675.00 pp + vervoer |
Student Level | D,E |
Duration | 6-7 hours |
Multiple classes | yes |
Details for classes | datums sal met plase vasgemaak word |
Location | TBC |
Category | (F) Leiers en kommunikasie stelsels |
Doel: Wanneer iemand op ‘n kursus gestuur word, wil mens graag positiewe lewensverandering sien. Bright Star program begelei mense om verantwoordelikheid vir hulle eie lewens te neem deur die volgende vrae vir hulself uit te klaar:
Mod 1 (Self) - Wie is in beheer van my lewe, wat is my eie waardes, wat is MY lewensdoel, wat is my selfwaarde en wat is belangrikste goed in my lewe.
Mod 2 (Verhoudings) – Hoe verskil mense, hoe wil ek my emosies hanteer, hoe wil ek kommunikeer, hoe wil ek konflik hanteer en is ek myself?
Mod 3 (Leierskap) – Hoe wil EK ander beinvloed? Deur te beplan, ‘n rolmodel te wees, die span op te bou, ander te motiveer en ander te bemagtig.
Mod 1 voorvereiste vir Mod 2; Mod 2 voorvereiste vir Mod 3
Course Start Date | 2022-06-13 8:30 am |
Course End Date | 2022-06-15 4:00 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 20 |
Price | R1675.00 pp + vervoer indien op plaas |
Student Level | D,E |
Duration | 6-7 hours |
Multiple classes | yes |
Details for classes | 13 Junie 14 Junie 15 Junie |
Location | Ceres |
Location | Ceres |
Category | (F) Leiers en kommunikasie stelsels |
Doel: Wanneer iemand op ‘n kursus gestuur word, wil mens graag positiewe lewensverandering sien. Bright Star program begelei mense om verantwoordelikheid vir hulle eie lewens te neem deur die volgende vrae vir hulself uit te klaar:
Mod 1 (Self) - Wie is in beheer van my lewe, wat is my eie waardes, wat is MY lewensdoel, wat is my selfwaarde en wat is belangrikste goed in my lewe.
Mod 2 (Verhoudings) – Hoe verskil mense, hoe wil ek my emosies hanteer, hoe wil ek kommunikeer, hoe wil ek konflik hanteer en is ek myself?
Mod 3 (Leierskap) – Hoe wil EK ander beinvloed? Deur te beplan, ‘n rolmodel te wees, die span op te bou, ander te motiveer en ander te bemagtig.
Mod 1 voorvereiste vir Mod 2; Mod 2 voorvereiste vir Mod 3
Course Start Date | 2022-05-17 8:30 am |
Course End Date | 2022-05-19 4:00 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 11 |
Price | R1675.00 pp + vervoer indien op plaas |
Student Level | D,E |
Duration | 6 hours |
Multiple classes | yes |
Details for classes | 17 Mei 18 Mei 19 Mei |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (F) Leiers en kommunikasie stelsels |
Die doel van hierdie program is om Gesondheids- en Veiligheidsverteenwoordigers in staat te stel om gesondheids- en veiligheidskomitees saam te stel en sisteme volgens wetgewing (Wet 85 van 1993) toe te pas.
Die kursus is gemik op lede van veiligheidskomitees en veiligheidsverteenwoordigers wat reeds die kursus gedoen het. Hersiening op rol en verantwoordelikhede, komitee saamstel, sisteme toepas in noodsituasies Hierdie kursus is ten volle aanlyn.
Course Start Date | 2022-03-28 8:30 am |
Course End Date | 2022-04-28 3:30 pm |
Capacity | 15 |
Available places | 15 |
Price | R250 pp |
Student Level | A,B,C |
Duration | 6 hours |
Multiple classes | yes |
Details for classes | 30 dae aanlyn |
Location | online |
Category | (F) Leiers en kommunikasie stelsels |
Die doel van hierdie program is om Gesondheids- en Veiligheidsverteenwoordigers in staat te stel om gesondheids- en veiligheidskomitees saam te stel en sisteme volgens wetgewing (Wet 85 van 1993) toe te pas.
Die kursus is gemik op lede van veiligheidskomitees en veiligheidsverteenwoordigers wat reeds die kursus gedoen het. Hersiening op rol en verantwoordelikhede, komitee saamstel, sisteme toepas in noodsituasies.
Die volgende inhoud word in een dag aangebied:
- Die rol van 'n Gesondheid- en Veiligheidsverteenwoordiger
- Die Gesondheid- en Veiligheidskomitee
- Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid
- Gesondheid- en Veiligheidsoudits
- Ongeluksondersoek
- Konsultasie
Formatiewe assessering word in die klas voltooi, en die summatiewe assessering word as 'n werksopdrag aan elke leerder gegee.
Course Start Date | 2022-06-14 8:30 am |
Course End Date | 2022-06-14 3:30 pm |
Capacity | 15 |
Available places | 4 |
Price | R1160.00 pp |
Student Level | A,B,C |
Duration | 6 hours |
Multiple classes | yes |
Location | ZZ2 |
Location | ZZ2 Bokveldskloof |
Category | (F) Leiers en kommunikasie stelsels |
Die doel van hierdie program is om Gesondheids- en Veiligheidsverteenwoordigers in staat te stel om gesondheids- en veiligheidskomitees saam te stel en sisteme volgens wetgewing (Wet 85 van 1993) toe te pas.
Die kursus is gemik op lede van veiligheidskomitees en veiligheidsverteenwoordigers wat reeds die kursus gedoen het. Hersiening op rol en verantwoordelikhede, komitee saamstel, sisteme toepas in noodsituasies.
Die volgende inhoud word in een dag aangebied:
- Die rol van 'n Gesondheid- en Veiligheidsverteenwoordiger
- Die Gesondheid- en Veiligheidskomitee
- Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid
- Gesondheid- en Veiligheidsoudits
- Ongeluksondersoek
- Konsultasie
Formatiewe assessering word in die klas voltooi, en die summatiewe assessering word as 'n werksopdrag aan elke leerder gegee.
Course Start Date | 2022-06-15 8:30 am |
Course End Date | 2022-06-15 3:30 pm |
Capacity | 15 |
Available places | 5 |
Price | R1160.00 pp |
Student Level | A,B,C |
Duration | 6 hours |
Multiple classes | yes |
Location | Kromfontein |
Category | (F) Leiers en kommunikasie stelsels |
Doel: Benewens standaard inligting oor vergaderings en ampsdraes dien hierdie plaas gesentreerde sessies ook as ’n spanbou. Dit help die komitee om heeltemal anders na hul komitee te kyk. Waar dit dikwels ‘n “vra die baas”/klagtesessie of ‘n “Siza -tevrede-hou” projek is, raak die span nou opgewonde om saam te werk. Dit breek ook die ys met die plaas se spanleiers, bestuur en versterk spanwerk met die GOB.
Course Start Date | 2022-08-16 8:00 am |
Course End Date | 2022-09-06 12:00 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 12 |
Price | R8960 per groep + vervoer |
Student Level | A,B,C,H |
Duration | 3 ure per sessie |
Multiple classes | yes |
Details for classes | 16 Augustus 23 Augustus 30 Augustus 06 September |
Location | nooitgedacht |
Category | (F) Leiers en kommunikasie stelsels |
Doel: Wanneer iemand op ‘n kursus gestuur word, wil mens graag positiewe lewensverandering sien. Bright Star program begelei mense om verantwoordelikheid vir hulle eie lewens te neem deur die volgende vrae vir hulself uit te klaar:
Mod 1 (Self) - Wie is in beheer van my lewe, wat is my eie waardes, wat is MY lewensdoel, wat is my selfwaarde en wat is belangrikste goed in my lewe.
Mod 2 (Verhoudings) – Hoe verskil mense, hoe wil ek my emosies hanteer, hoe wil ek kommunikeer, hoe wil ek konflik hanteer en is ek myself?
Mod 3 (Leierskap) – Hoe wil EK ander beinvloed? Deur te beplan, ‘n rolmodel te wees, die span op te bou, ander te motiveer en ander te bemagtig.
Mod 1 voorvereiste vir Mod 2; Mod 2 voorvereiste vir Mod 3
Course Start Date | 2022-09-20 8:30 am |
Course End Date | 2022-09-21 4:00 pm |
Capacity | 30 |
Available places | 30 |
Price | R1675.00 pp + vervoer |
Student Level | D,E |
Duration | 6-7 hours |
Multiple classes | yes |
Location | Boplaas |