E2. Direkteurs Opleiding

Inhoud :

1. Handelingsbevoegdheid, regspersone, natuurlike persone, besigheidsvorme en die maatskappy en trust as regspersone;

2. Essentialia en kernpunte van ‘n kontrak, fases vir oprig van die nuwe besigheid, registrasie van maatskappy en aandeelhouersooreenkoms asook memorandum van inkorporasie se struktuur;

3. Direkteure as bestuurders van die maatskappy, hulle pligte en verantwoordelikhede en etiese beginsels;

4. Regte en pligte van aandeelhouers en direkteure met verwysing na die aandeelhouersooreenkoms;

5. Scenario’s, dispute en vergaderingsprosedures;

6. Trusts en Trustees;

7. Praktiese bestuur en besigheidsbeginsels vir direkteure en trustees asook testamente se belang vir aandeelhouers;

8. Terugvoering, hersiening en evaluering.

 

Course Properties

Course Start Date 2021-05-03 8:30 am
Course End Date 2021-05-27 12:00 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R4750.00 pp
Student Level A,B,C,H
Duration 3 ure per sessie
Multiple classes yes
Details for classes Sessie 1: 03 Mei Sessie 2: 10 Mei Sessie 3: 17 Mei Sessie 4: 27 Mei
Location To be confirmed
Category (E) Leiers & Kommunikasie Stelsels

Please login to register for this course

Registrants List

No registration records found