D4. Potensiaal & Persepsie Toetse (2)

Psigo-metriese toetse en arbeidsterapie wat bepaal of die persoon die verstandelike en persoonlikheidsvermoë vir die werk het.

Terugvoering sal na afloop van toetsing, in ‘n afsonderlike sessie bespreek word.

Course Properties

Course Start Date 2021-11-19 8:30 am
Course End Date 2021-11-19 3:30 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R 1720 per persoon
Student Level A, B, C, D, E
Duration 1 dag + opvolg
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (D) Toesighouers / Spanleiers

Please login to register for this course

Location Map