D7. Basiese Beginsels van Toesighouding (afr)

Die basiese take van goeie toesighouding word in “detail” uiteengesit. Dit word toegepas en bespreek in die klas en soms ook geïllustreer deur ‘n video. Daar is ook ‘n opvolgstelsel waarby die bestuurder van die toesighouer betrek word. Aan die einde van die kursus sal die student o.a.: opdragte suksesvol kan deurgee, goeie spanverhoudings bou, probleme oplos, werk beplan en groter verantwoordelikheid kan aanvaar.

Course Properties

Course Start Date 2024-05-21 8:30 am
Course End Date 2024-05-24 3:30 pm
Capacity 20
Available places 14
Price R 4767.00 per persoon
Student Level D, E
Duration 5 dae (4 + 1 opvolg sessie)
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 21 Mei Dag 2: 22 Mei Dag 3: 23 Mei Dag 4: 24 Mei
Location Ceres
Location Ceres Museum
Category (D) Toesighouers / Spanleiers

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Romansrivier, Graaff-fruit 3 2024-04-03
2 Boplaas 1743 Landgoed 1 2024-02-29
3 Boplaas 1743 Landgoed 1 2024-02-12
4 Verdun 1 2024-01-31