B5. Onkruidbestuur : Groente en Vrugte

 

Hierdie kursus het die doel om plaas- en produksie-bestuurders te vergewis oor die teorie en uitvoering van onkruid bestuur op groente lande en in vrugte boorde. Die kursus dek die volgende toerie : n Oorsig oor onkruid bestuur; die algemene en chemiese klasifikasie van onkruiddoders; die eienskappe en werking van onkruiddoders; weerstandsbestuur; posisionering van onkruiddoders; algemene riglyne en strategiee vir die gebruik van onkruiddoders; moeilik beheerbare onkruide; Kalibrasie en toediening van onkruid spuite.

Hierdie kursus mag nie binne 2 weke voor die datum gekanselleer word nie.

Course Properties

Course Start Date 2021-06-28 8:30 am
Course End Date 2021-06-28 2:00 pm
Capacity 20
Available places 10
Price R1230 p p
Student Level F & G & H
Duration 6 ure
Multiple classes No
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (B) Produksiebestuur

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Bokkeveld Kwekery 1 2021-05-17
2 LOCH LYNNE EDMS BPK 2 2021-05-14
3 Witzenberg Properties: Dennekruin 2 2021-04-16
4 CERES FONTEINTJIE BOERDERY BK 2 2021-03-18
5 oastfarm 2 2021-02-23
6 Bronaar Plase 1 2021-01-09