B4. Effektiewe Leiers : beplanning

Doel : Gedurende hierdie een dag werkswinkel gaan gefokus word op die volgende aspekte van beplanning
Wat is “Beplanning"?
Waar pas Beplanning in t.o.v. die 4 bestuursfunksies?
Doelwitstelling en die reëls van doelwitbestuur.
Die opstel van ’n tydskedule en tydsbestuur.
Kom ons raak prakties: Hoe kan ek doelwitbestuur en tydsbestuur in my eie afdeling toepas?

Hierdie kursus mag nie binne twee weke voor die kursus datum gekanselleer word nie. 

Course Properties

Course Start Date 2021-07-27 8:30 am
Course End Date 2021-07-27 3:30 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R1760 p p
Student Level F & G
Duration 6 ure
Multiple classes No
Location Ceres Museum
Location Ceres Museum
Category (B) Produksiebestuur

Please login to register for this course

Location Map