B2. KID vermengde leer

Doel: Hierdie kommunikasie kursus is ‘n bousteen van menige bestuurder se metode om mense te hanteer en het oor 30 jaar sy waarde deeglik bewys. Die kursus evalueer jou natuurlike styl ( die Piet Schoerie rollespel) . Jy leer ook die vaardighede om hoe mense positief bestuur kan word, hoe om hulle deel te maak van besluitneming , hoe om sterk leiding te neem. Toepassing om : instruksies deeglik te gee, klagtes effektief te hanteer, onaanvaarbare gedrag reg te stel.  Dit verseker gemotiveerde werkers en beter produktiwiteit. Baie handige kommunikasie gereedskap.

Hierdie kursus mag nie binne 2 weke voor die datum gekanselleer word nie. 

Course Properties

Course Start Date 2021-08-11 8:30 am
Course End Date 2021-08-11 3:30 pm
Capacity 20
Available places 16
Price R1800 p p
Student Level F & G & H
Duration twee ½ dag sessies en 4 elektroniese take
Multiple classes Yes
Details for classes Sessie 1: 11 Augustus Sessie 2: Datums word met klas vasgemaak
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (B) Produksiebestuur

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registration Date
1 SKAAPKRAAL 2021-03-05
2 Kalos Farming 2021-02-22
3 Bronaar Plase 2021-01-09
4 Paardekloof Landgoed 2021-01-06