B3. Leierskap met Integriteit Ontwikkelingsprogram

Ons verwag dat bestuurders en leiers hul mense enwerksuitdagings suksesvol bestuur, maar, is hulle regtigtoegerus met die noodsaaklike, praktiese en beproefdebestuursmetodes om dit te doen?

Die Leierskap met Integriteit Ontwikkelingsprogram (LIOP)is 'n unieke, intensiewe leierskap- en bestuursleerervaring,spesiaal ontwerp vir die ontwikkeling van ons bestuurders en organisasies.

Die program verbeter selfbewustheid, bevorder begrip van selfbestuur en die impak opverhoudings, en ontwikkel sosiale bewustheid sowel askern bestuurs vaardighede wat die waardes en behoeftesvan die gemeenskap in ag neem.

 

Hierdie kursus mag nie binne 2 weke voor die datum gekanselleer word nie.

Course Properties

Course Start Date 2025-07-24 8:30 am
Course End Date 2025-11-13 3:30 pm
Capacity 30
Available places 30
Price R26049 p p Fase 1
Student Level F; G
Duration 1 dag
Multiple classes Yes
Details for classes 24-25 Jul 2025 5-7 Aug 2025 9-10 Sept 2025 7-8 Okt 2025 12-13 Nov 2025
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (B) Produksiebestuur

Please login to register for this course

No registration records found
No registration records found