B8. Kalibrasie en toediening: Vrugte

Hierdie kursus het die doel om plaas- en produksie-bestuurders se kennis toediening uit te bou deur die teorie van spuit deposisie en uitvoering van effektiewe kalibrasie, dosering van chemie en toediening daarvan te bespreek.

Inhoud:

  • Agtergrond en teoretiese kennis van effektiewe boordspuit toediening.
  • Bespreking van deposisie parameters en die invloed daarvan op gewasbeskerming
  • Bespreking van faktore wat deposisie beiinvloed
  • Opstelling en kalibibrasie van stelsels volgens scenarios

Uitkomste: 

Om produksie bestuurders en ervare spuitmanne se kennis oor spuit toediening in vrugte gewasse te verdiep. Persone sal na die kursus ingeligte besluite kan neem oor kalibrasie en opstelling van boordspuite. 

Geen kansellasies binne 10 dae voor die kursus. 

Course Properties

Course Start Date 2025-08-13 8:30 am
Course End Date 2025-08-13 3:30 pm
Capacity 20
Available places 12
Price R1952 p.p
Student Level F, G, H
Duration 1 dag
Location Ceres Museum
Category (B) Produksiebestuur

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registration Date
1 Donkerbos Landgoed 2025-04-10
2 Donkerbos Landgoed 2025-04-10
3 BRONAAR PLASE 2025-02-17
4 Koelfontein 2025-02-12
5 Nuutbegin 2025-02-11
6 Paardekloof 2025-02-04
7 Stanislaus Agri 2025-01-30
8 Koelfontein 2025-01-22