B5. Jongboer program
Hierdie program het ten doel om verskeie aspekte van die boerdery aan te raak, sodat jong boere die belangrikheid van elkeen in die besigheid verstaan. Die onderwerpe wat behandel sal word sluit in produksie, mensebestuur, kommunikasie, asook bestuurstyle.
Die program is verspreid oor 12maande met een sessie in `n maand wat behandel word sal by verskeie lokale plaasvind.
Onderwerpe :
Course Name |
Proposed Date |
Responsible person |
Needs-assessment interview with each student and his senior |
July 2025 |
Joy van Biljon |
Horticultural training: Boom kursus plus |
14 Aug 2025 |
Piet Niewoudt |
Horticultural training: Boom kursus plus |
21 Aug 2025 |
Piet Niewoudt |
Basic participative management |
9-11 Sept 2025 |
Anida de Villiers |
KID communication Training |
1 Okt & 5 Nov 2025 |
Archie van Biljon |
Vrugte produksiebestuur velddag (1) |
27 Nov 2024 |
Piet Niewoudt |
Short Course in human behaviour management |
3 Dec 2024 |
Joy van Biljon |
Oeslading Boordloop (2) |
8 Jan 2026 |
Piet Niewoudt |
Introduction to Labour law |
4 March 2026 |
Marietjie Nieder-Heitmann |
Bemesting, besproeiing en grondvoorbereiding |
22 April 2026 |
Louis Reynolds |
Oesbeskerming + kalibrasie |
27 & 28 May 2026 |
ProCrop |
Exam |
8 June 2026 |
KBOS |
Final interview |
June 2026 |
Joy van Biljon |
Course Properties
Course Start Date | 2025-07-22 8:30 am |
Course End Date | 2026-06-08 3:30 pm |
Capacity | 30 |
Available places | 26 |
Price | R19450 + vervoer vir 3 sessies |
Student Level | F, G; H |
Duration | 6hours |
Multiple classes | yes |
Details for classes | Begin Julie 2025 Eindig Junie 2026 |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (B) Produksiebestuur |
NUM | Farm / Organization | Registrants | Registration Date |
---|---|---|---|
1 | vreeland | 2 | 2025-01-13 |
2 | Graaff Fruit - Rietfontein | 1 | 2025-01-08 |
3 | Graaff Fruit - Rietfontein | 1 | 2024-12-18 |