B4. Kalibrasie en toediening: Groente
Hierdie kursus het die doel om plaas- en produksie-bestuurders se kennis toediening uit te bou deur die teorie van spuit deposisie en uitvoering van effektiewe kalibrasie, dosering van chemie en toediening daarvan te bespreek.
Inhoud:
- Agtergrond en teoretiese kennis van effektiewe balkspuit toediening
- Bespreking van deposisie parameters en die invloed daarvan op gewasbeskerming
- Bespreking van faktore wat deposisie beiinvloed
- Opstellings en kalibrasie van stelsels volgens scenarios
Uitkomste
Om produksie bestuurders en ervare spuitmanne se kennis oor spuit toediening in groente te verdiep. Persone sal na die kursus ingeligte besluite kan neem oor kalibrasie en opstelling van balkspuite. |
Hierdie kursus mag nie binne 2 weke voor die kursus gekanselleer word nie.
Course Properties
Course Start Date | 2024-08-22 8:30 am |
Course End Date | 2024-08-22 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 20 |
Price | R1815.00 per persoon |
Student Level | F, G, H |
Duration | 1 dag |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (B) Produksiebestuur |