B3. Onkruidbestuur - Groente en Vrugte

Hierdie kursus het die doel om plaas- en produksie-bestuurders te vergewis oor die teorie en uitvoering van onkruidbestuur op groente lande en in vrugte boorde. Onkruid spuit opstelling en kalibrasie word ook bespreek in die kursus.

Inhoud:

  • 'n Oorsig oor onkruidbestuur
  • Die algemene en chemiese klassifikasie van onkruiddoders
  • Die eienskappe en werking van onkruiddoders; weerstandsbestuur
  • Posisionering van onkruiddoders
  • Algemene riglyne en strategieë vir die gebruik van onkruiddoders
  • Moeilik beheerbare onkruide
  • Kalibrasie en toediening van onkruid spuite

Uitkomste: 

Om produksie bestuurders en ervare spuitmanne se kennis oor onkruidbestuur te verdiep. Na hierdie kursus sal persone verdiepte kennis oor onkruidbestuur hê om meer ingeligte besluite oor onkruidbestuur te maak. Die handboek wat persone ontvang in die kursus is ook 'n waardevolle naslaan bron vir die toekoms.

 Geen kansellasies binne10 werksdae voor kursus. 

Course Properties

Course Start Date 2024-08-27 8:30 am
Course End Date 2024-08-27 3:30 pm
Capacity 20
Available places 9
Price R1451 per persoon
Student Level F, G, H
Duration 1 dag
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (B) Produksiebestuur

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Sun Sweet Farm 1 2024-05-02
2 Sterkwater Boerdery 1 2024-04-15
3 Vredelust(KBY boerdery) 1 2024-04-02
4 Lakenvlei 1 2024-03-28
5 Donkerbos 2 2024-03-22
6 Kromfontein 2 2024-03-19
7 Bronaar Plase 2 2024-01-31
8 Arborlane Weltevrede 1 2024-01-30