B1. KID vermengde leer (kommunikasie kursus)

Doel: Bestuurders wat oor die jare die KID kursus self gedoen het sê dat dit hulle oë oopgemaak het om anders na hulle werkers te kyk.

‘n Positiewe styl word aangeleer om met ondergeskiktes te kommunikeer; dissipline streng en ferm toepas en menswaardigheid uitbou. Die doel is om KID vaardighede in ‘n wye verskeidenheid bestuursgesprekke te kan toepas. Dit verseker beter werksverhoudings, wat bydra tot beter produktiwiteit. Kommunikasie tussen kollegas, ondergeskiktes, sowel as by die huis verbeter!

Die “Piet Schoerie” rollespel is ‘n vooraf Kommunikasie Leierstyl toets wat die student se natuurlike styl toets. Die 2 groepsessies bied breedvoerig ‘n agtergrond oor die KID vaardighede. Daar is ook 6 selfdoen take met selfleeswerk, rollespelle, mentorskap en videos.

Geen kansellasies binne 10 dae voor kursus. 

Course Properties

Course Start Date 2024-09-12 8:30 am
Course End Date 2024-10-17 3:30 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R3192 pp + vervoer vir P.S
Student Level F, G, H
Duration 6 hours
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1- 12 Sept 2024 Dag 2- 17 Oct 2024
Location Ceres
Location Ceres Museum
Category (B) Produksiebestuur

The event was cancelled. We are not longer accepting registration

Location Map