A4. Besoek en bespreek 2: Boorde van die toekoms

Hierdie is nie `n kursus nie, eerder `n bespreking sessie o.l.v 'n fasiliteerder.

Tydens hierdie sessie gaan ons kyk na lesse geleer uit die boorde van die toekoms projek asook die doelwitte van die volgende Hortgro konsep boordprogram. Die sessies is gemik op senior vrugte bestuurders en behoort hoogstens 3 ure te duur wat `n lesing, bespreking en `n besoek aan `n perseel of demonstrasie insluit.

Hierdie kursus mag ongelukkig nie vir twee weke voor die datum gekanselleer word nie.

Course Properties

Course Start Date 2022-04-06 8:30 am
Course End Date 2022-04-06 12:30 pm
Capacity 30
Available places 5
Price R375 p p
Student Level G & H
Duration 3 ure
Multiple classes No
Location Paardekloof(die kelder)
Location Paardekloof
Category (A) Senior Bestuur & Direkteure

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Kromfontein 3 2022-03-17
2 Doornkraal Agri 2 2022-03-15
3 Rosenhof Nursery 6 2022-03-01
4 Jagerskraal 1 2022-03-01
5 Howbill Farming 3 2022-02-28
6 Langrivier 1 2022-02-21
7 De Straadt 1 2022-02-16
8 Ceres Fonteintjie Boerdery 1 2022-02-08
9 Witzenberg Properties (Pty) Ltd - Die Eike 1 2022-02-02
10 Arborlane Estates - Tweefontein 1 2022-01-17
11 Arborlane Estates - Weltevrede 1 2022-01-17
12 Arborlane Estates - Weltevrede 1 2022-01-17
13 Kunje Boerdery BK 1 2022-01-14
14 Rietfontein 2 2021-12-22