A3. Besoek en bespreek: Opvolg sessie 2

Hierdie is nie `n kursus nie, eerder `n bespreking sessie o.l.v 'n fasiliteerder.

Die sessie is `n opvolg van die  drapneernette en deklae sessie van in 2020 plaasgevind het.  Die sessies is gemik op senior vrugte bestuurders en behoort hoogstens 3 ure te duur wat `n lesing, bespreking en `n besoek aan `n perseel of demonstrasie insluit.


Hierdie kursus mag ongelukkig nie vir twee weke voor die datum gekanselleer word nie.

Course Properties

Course Start Date 2021-12-08 8:30 am
Course End Date 2021-12-08 12:30 pm
Capacity 20
Available places 12
Price R375 p p
Student Level G & H
Duration 3 ure
Location Lindeshof
Category (A) Senior Bestuur & Direkteure

Please login to register for this course

Registrants List

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Witzenberg Properties - Die Eike 2 2021-04-06
2 Loch Lynne Edms Bpk 1 2021-04-05
3 Arborlane Estates (Pty) Ltd - Tweefontein 1 2021-01-26
4 Arborlane Estate (Pty) Ltd - Weltevrede 1 2021-01-26
5 Koelfontein 1 2021-01-21
6 Bronaar Plase 2 2021-01-09