A3. Besoek en bespreek 2: Vrugtevlieg

Hierdie werkswinkel is daarop gerig om inligting te deel oor die beginsels van vrugtevlieg-beheer. Klem word gelê op spat praktyk, sowel as monitering protokol.

Inhoud

  • Inleiding tot vrugtevlieg-beheer
  • Vrugtevlieg lewenssiklus en biologie
  • Monitering van vrugtevlieë
  • Vrugtevlieg-beheer praktyk
  • Spat toerusting opstelling en kalibrasie

Uitkomste

Persone wat hierdie werkswinkel bywoon sal die gereedskap hê om ‘n vrugtevlieg- beheer strategie op ‘n vrugteplaas te beplan en toe te pas.

Hierdie kursus mag ongelukkig nie vir twee weke voor die datum gekanselleer word nie

Course Properties

Course Start Date 2024-09-26 8:30 am
Course End Date 2024-09-26 12:30 pm
Capacity 30
Available places 21
Price R637.00 per persoon
Student Level G & H
Duration 3 ure
Multiple classes No
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (A) Senior Bestuur & Direkteure

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Waboomsberg 3 2024-04-18
2 Kunje Boerdery 1 2024-03-06
3 KOELFONTEIN 1 2024-03-04
4 Bronaar Plase 2 2024-01-31
5 Arborlane Weltevrede 1 2024-01-30
6 Normat Farms 1 2024-01-17